Modulekode | MBK 706 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | In sportafrigting is die inhoude van motoriese leer, sportsielkunde, podiatrie, optometrie, sportbeserings (2 submodules), sporttoerisme, sportreg, sportdidaktiek, sportsielkunde, oefenkunde, sportfasiliteitbestuur en byeenkomsbestuur van belang vir die afrigter. In hierdie module word op hierdie fasette van die vak menslike bewegingskunde gekonsentreer soos dit van waarde kan wees vir die sportafrigter. (1 uur kontaktyd per week met werksopdragte vir die volgende week.) |
Modulekrediete | 28.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Sport- en Vryetydstudies |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App